Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Safari Lodge

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varkenslaagteplaas, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R885 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Highveld Safari Lodge bied 'n B&B-opsie wat aandete insluit in 'n lodge wat deur familie bestuur word. Dit is ideaal in die Hoëveld van Suid-Afrika in die Wes-Rand geleë. Dit is 'n goeie opsie vir 'n bosveld-wegbreek aangesien die lodge deur oop vlaktes en bosveld omring word.

Gaste kan tussen 5 oopplan-woonstelle kies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie oopplan-eenhede het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teeskinkbord, lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Die lodge spog ook met 'n gemeenskaplike boma met 'n vuurput en 'n braai-area. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan op hierdie uitgestrekte perseel wild- en voëlkyk, asook gaan stap.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Highveld Safari Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Natanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Varkenslaagteplaas, Carletonville, 2499, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varkenslaagteplaas, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eef5eb2950e76f5e01f2c2a3b7e5559e6d0cf67369d60a361d464a2716e47e26cf24f52abbfdb6d703b3caa278adbf0d9c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Farm Varkenslaagte Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.416916 27.255184
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem