Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Trout Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Highveld Trout Lodge is 'n pragtige selfsorgkothuis op 'n lieflike plaas tussen Belfast en Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin en vriende, aangesien dit 'n pragtige uitsig oor die foreldam het waar gaste ook kan visvang.

Die kothuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort en die derde badkamer het net 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n mooi uitsig oor die foreldam het. Die plaas het lieflike stap- en fietsrypaadjies wat gaste kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Highveld Trout Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Highveld Trout Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Highveld Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e58c7fa41c3228d1d0a7d983d1a5d57a90e6d99755850a86f72a0e9fee658d8694c3a9b0d68bfd2ab0616996832bbb651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 Portion 20 Vlakplaas 317JT Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.582405538248 29.988071280925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem