Hildene Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Hildene Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hildene Cottage is 'n rustige selfsorg-eenheid in die hartjie van Tamboerskloof. Die kothuis bied asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die stad, en is ideaal vir 'n sake-, ontspannings- of gesinswegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. 'n Gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en gratis tee en koffie.
Hildene Cottage is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, sowel as besienswaardighede soos die Kloofnek-roete en die V&A Waterfront, en die eenheid bied gratis onbeperkte WiFi vir gaste se vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 6 Hildene Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Hildene Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang