Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1 is op 'n groenteplaas in die Champagne Valley in die Drakensberge geleë. Die kothuis in die hartjie van die Vallei is ideaal vir gaste wat die plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede wil geniet.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, onndjie en 'n mikrogolfoond toegerus. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n TV met DStv is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en aktiwiteite soos staproetes, 'n zipline saam met die boomtoptoer deur die natuurlike bos, 'n ete by die Valley Bakery, en 'n sjokoladefondue by die Chocolate Bar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang