Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Billy's Self Catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 64 resensies vir Hill Billy's Self Catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mariska M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Ekonomies en pragtig.

Ons het baie lekker gebly by Hill Billy's. Die gashere was baie vriendelik. Die verblyf was ruim en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die gasstoof was ook 'n groot hulp as daar kragonderbrekings was. Die gronde is pragtig en ons kon dit vrylik verken, wat wonderlik was vir voëlkyk. Die ligging is ideaal vir al die aktiwiteite en inkopiegeleenthede wat die vallei bied. Die uitsig vanaf die huisie was net die beste (Cathkin Peak en Monks Cowl). Die enigste knaagplekke is dat die badkamers (veral die storte) net 'n klein bietjie skoner kon wees. Ons vermoed daar is ook een of ander diertjie wat in die plafon bly, wat nogal steurend kon wees deur die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for bringing the issues with the showers and the noise in the ceiling to my attention. They will both be addressed.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Danie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met tieners

Home away from home.

We had a great time with the hosts on their vegetable farm. They made us feel right at home from the word go. Our cottage had a great view of the majestic Drakensberg. The swimming pool, which is less than 20m from the cottage, had the same view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Enkelreisiger

Cosy stay in breathtaking surroundings.

Cosy stay with all the necessary comforts, friendly and accommodating host in breathtaking surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lovely hosts, we enjoyed our stay very much!

Every thing said above!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en beeldskone uitsigte.

Lieflike, gerieflike plek om te ontspan tussen die berge en natuurskone omgewing. Sal beslis weer besoek. Baie dankie Bill en Hilda vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Gesin met tieners

Bekostigbare maar pragtige verblyf en ligging.

Ons was ontvang deur die einaars en hulle was so baie hulpvaardig en toegewend. Die familie chalet wat ons in gebly het was baie goed toegerus en die kaggel so lekker in die koue aande. Die plek is 5 min letterlik van al die beste shopping en adventure activities. Pragtige uitsig van Champagne Castle vanuit jou eie private stoep. Ons sal vir seker hier kom bly keer na keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for staying with us. We enjoyed hosting you.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Christa D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location with wonderful hosts.

We will definitely return to Hill Billy Cottages. The hosts Hilda and Bill are so friendly and helpful. Their farm is beautiful and in a prime location next to those epic Drakensberg mountains. Hikes and other activities are really easily accessible from there. The cottage was cozy and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for staying with us. It was our pleasure hosting you. Look forward to seeing you again.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Karl H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl H

Really really great.

Great location. Great hosts. Perfect for 4 people comfortably.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for staying with us.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Anien G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien G

Ons het baie lekker gebly, dankie!

Ons het die Drakensberge aangedurf met 3 oumas en 'n oupa om te gaan luister hoe ons skoolkoor by die Drakies sing. Ons het 2 eenhede gebruik en albei was goed toegerus en gerieflik. Bo en behalwe die pragtige natuurskoon was die seunskoor ongelooflik en is werklik 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vani N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vani N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Had amazing hosts. The place is clean and all the attractions are close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for staying with us, pleased you enjoyed your stay.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Janke V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V
Besigheidsreis

Rustic farm stay with a fantastic view.

A rustic farm stay, great for a family with kids. The fireplace is fantastic for those cold winter evenings in the Drakensberg. Fantastic location to enjoy the area. The owners were really accommodating and friendly. Will definitely be back if we travel to the area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig op Champagne Castle, vriendelike gasheer en gasvrou.

Die gasvrou Hilda het ons baie vriendelik verwelkom en haar man was net so vriendelik. Ons het baie tuis gevoel. Die plekkie is baie goed ingerig met alles wat mens nodig het en het soos 'n tweede huis gevoel. Ons het 'n baie mooi uitsig op Champagne Castle gehad en die nabye vallei, dis 'n mooi gebied. Ons het die naweek baie geniet en ook al die besienswaardighede in die omgewing geniet, veral die Lifestyle Sentrum met verskillende heerlike, verleidelike kosse. Ons naweek was so lekker, ek sal weer teruggaan soontoe, volgende keer net langer. Ek kan dit regtig aanbeveel 5/5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

We so enjoyed hosting you. Thank you for the good review.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Linda P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Gesin met tieners

Incredible view and friendly hosts.

Lovely views and comfortable accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bindu N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bindu N
Gesin met tieners

A comfortable family stay.

We had a blessed Christmas at Hill Billy. Hilda our host was polite, approachable and very friendly. Trilled at the hiking terrains despite the rains. The property itself had a walking trail around it. Great location, enjoyed the privacy, excellent views from the cottage. Got to spot variety of birds anytime of the day, a bat and even a big rabbit while having coffee on the patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, friendly, professional

Central location, easy access to sites of interest. Excellent hosts. Hilda and William - excellent hosts. Personal attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for staying with us. Hope to see you in the new year. A blessed Christmas.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Hannes E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en rustige atmosfeer.

Lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabbie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabbie L
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike 5 dae in die berge geniet.

Ons verblyf by Hill Billy Cottages was heerlik. Die eienaars het ons baie tuis laat voel en ons voorsien van heerlike hout vir die houtstofie (wat 'n absolute wenner!) en vir die braai. Die eenheid is baie goed ingerig. Die varsprodukte-mark wat op die plaas bedryf word, maak ook dat mens nie eers hoef te ry vir melk, brood en ander noodsaaklikhede nie. Ons 5 dae in die berge het saamgeval met die oproere in KZN en die eienaars het ons op hoogte gehou oor die gebeure, watter paaie veilig was, of brandstof 'n krises was, en ook gevra of hulle ons op enige ander manier kon bystaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie aangenaam, goeie ontvangs, lekker gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

It was a pleasure hosting your family. Thank you for the review, we try our best.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Candi W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candi W
Enkelreisiger

Fabulous!

Loved my little cottage at Hill Billy and the host was wonderful. The cottage has everything you need, comfortable, private, amazing views and well located. I can't wait to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi Candi, Thankyou for the review. Hope you are home safely. We enjoyed hosting you.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
A M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A M
Saam met vriende

Heerlik rustig.

Die Drakensberge is my geliefkoosde bestemming en alles het seepglad verloop. Dankie Lekkeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, baie rustige atmosfeer, sentraal geleë.

Maklik bereikbaar, baie netjies. Vriendelike gasvrou. Baie lekker gekuier. Sentraal geleë en naby meeste besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your encouraging review.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Elza F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elza F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie so netjies.

Vriendelike ontvangs en pragtige ligging, maar die huisie was nie skoon binne nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

Amazing destination great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

It was lovely meeting you and Sandra, hope to see you again.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Ulrich S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ulrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, snoesige, rustige verblyf.

Dit is naby alle aktiwiteite in die omgewing. Uitstekend met alle selfsorggeriewe en hulle het 'n klein winkel op die perseel waar jy eiers, groente, melk en vleis kan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you, Ulrich.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Garth G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, waarde vir geld.

Baie lekker gekuier - skoon, netjies en die uitsig is besonders. ’n Aangename en vriendelike gasvrou. Rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Gesin met tieners

Heerlik, rustig stil en veilig.

Ongelooflike uitsig en baie om te doen in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Erika.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Pieter R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Baie netjiese plek met alles wat benodig word.Hilda is baie vriendelik en behulpsaam, die hout was oorgenoeg om te braai en die uitsig op die berg is ongelooflik mooi. Spesiale naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi Pieter, Thank you for staying with us and we hope to see you soon.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Spencer E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Spencer E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely owners, comfortable accommodation, has all you need.

Depending on your cottage you have different views, not all units see the mountains. Nicely equipped, comfortable accommodation on a working farm. Full DStv a bonus as here is little to no night-life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for the nice review, we try our best.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Nick G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nick G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gelukkig het ons net 2 aande daar geslaap!

Op die oog af het dit nie te sleg gelyk nie, maar glad nie soos op die foto nie. Plek was vol spinnerakke en spinnekoppe. Ons het 'n hele blik Doom uitgespuit. Die plek het nie skoonmaakpersoneel nie. Ons moes eie bed opmaak, uitvee en skottelgoed was. Die braai was skoon toe ons daar aankom maar dit is glad nie die volgende dag skoongemaak nie. Nie R1000 'n nag werd nie. Die hek moes ons oopskuif en dan gesukkel om dit toe te sluit. Dit lyk of daar elektriese heining om die plek is maar daar was geen krag op die heining nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi Nick, Im sad you didn't say something to me while you were here. I don't advertise that units are serviced. Just so you know fence has been repaired and so has the gate. I do supply a dishwasher and tablets.I apologise about the braai, that is my mistake.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Gail H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We'll be back!

Warm and cosy with all we needed for a stress-free break. Fireplace in July greatly appreciated! We'll be back to try the new place. Thanks, Hilda, for your friendly caring, but we never got to meet the friendly bloke on the tractor who gave us a wave in the mornings! Perhaps next time?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en uitsig.

Die chalet het alles wat jy nodig het. Daar was egter nie hout vir die stofie beskikbaar nie en die dubbelbed was onmoontlik om op te slaap. Onderhoud aan die plek is bietjie agterstallig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met vriende

Picturesque location, neat and safe cottage.

Picturesque location, neat and safe cottage however, we found it unacceptable when the owner asked us to leave at 9:30 the afternoon prior our departure because there were other guests arriving on the day. That did not sit well with any of us as we felt that our being there was now an inconvenience and we should make way for new guests, new money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

If I don't have a swop over, the guests may spend the day. Check-out time is 10 am.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Johan Murrau J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Murrau J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker met baie lekker gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D
Saam met vriende

Absolutely perfect!

What a lovely little house situated in the heart of the Drakensberg, this little place is central to everywhere you want to go. So peaceful with no hassle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë en besonderse mooi uitsig.

Van die oomblik wat ons daar gekom het, het ons welkom gevoel. Die plekkie is volledig toegerus en ons kon werklik net geniet wat daar te bied was. Pragtige uitsig op die berge en plekkie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Excellent value and fully equipped for a longer stay getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannende plekkie.

Geen klagtes nie. Wonderlikke kliëntediens en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay at Hill Billy Cottages.

We went down to Champagne Valley for a wedding and stayed at Hill Billy's just for one night. The stay was lovely. I queried beforehand if we might check in earlier than the check in time and the owner was very helpful and replied quickly asking that we just call when we arrive. They were very friendly and welcomed us to the area with open arms. Disappointed that we could only stay for one night, would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for staying with us, it was lovely meeting you.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Anelle H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, cosy accommodation. Made us feel totally relaxed.

We enjoyed our stay at Hill Billy Cottage. Really cosy. Has everything you need. Location great. Hilda very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gasvry. Goeie ligging.

Hilda en William is baie vriendelik en gasvry. Ons het soos familie gevoel. Die omgewing is pragtig en rustig. Die verblyf was lekker ruim en gerieflik. Sal graag weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hillbilly Cottages is well positioned to most if not all attractions within the Champagne Valley.

Our host was friendly and very helpful during our 4 night stay. We will make use of this accommodation on future visits to the area. Hilda and her spouse Bill were friendly and accommodating and provided useful information about the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devanathan N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devanathan N
Gesin met tieners

A very neat, tidy and comfortable cottage of your own in tranquil and safe surroundings.

A fenced free standing cottage with covered parking and automated gate was great to have, made us feel safe so as to enjoy the tranquillity of this farming environment. A well maintained and well furbished interior with all of its provisions made for a good and comfortable living. The literature and pamphlets provided on the dining table makes for an informant Champagne Valley. Unfortunately we could not visit all that was on offer due to timing as certain places closed earlier and some closed all together as it was the weekend. A meet, greet and little chat with Hilda brought out the friendliness of a good host. Great, enjoyed our short stay as it was a stopover on our road trip to Mpumalanga and elsewhere. Will recommend this cottage. Just a thought: Maybe Hill Billy could look at lighting up the signage area at the roadside entrance way and a little sign on the left a few meters before the entrance, taking the terrain and situation into account. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene A
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing! Kinders kon heerlik in die buitelug speel.

Hilda is baie vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gebly en lekker gerus. Beddens en banke so bietjie hard. Plek was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Edward L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John Edward L
Enkelreisiger

Value for money and fantastic kitchen.

Outside sign near road could be better as almost missed - tree growing in front of it. It is a bit dated and rustic but for the price you pay it is very good value for money. Fantastic kitchen with big fridge all the equipment you need. Beautiful fire place for winter. For the price I would certainly use it again. Suggestion when the wind is blowing the tree branches scrape across the tin roof. Suggest that should be cut back. Close to major hotels and to Winteron.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld en fantastiese kombuis.

Die plek kan dalk beter aangedui word van buite aangesien ons dit amper gemis het - 'n boom groei voor dit. 'n Bietjie oud en eenvoudig, maar vir die prys is dit goeie waarde. Fantastiese kombuis met 'n groot yskas en al die toebehore wat jy benodig. Heerlike kaggel vir die winter. Vir die prys sal ek dit weer gebruik. Aanbeveling: wanneer die wind waai, skraap die takke oor die dak, so dit moet dalk terug gesnoei word. Dis naby die groot hotelle en aan Winterton.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi John, Thank you for the constructive criticism. As you left I had a gentleman arrive to give me a quote to upgrade the unit. My son and I will be cutting the trees shortly so the grass can grow too. Hopefully when you come again it will look different. Regards, Hilda

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Frans R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onder standaard akkommodasie.

Skoon selfsorg-eenheid, maar geleë op 'n plasie/plot waarvan aktiwiteite sigbaar is. Kon nie behoorlike stort neem nie want waterdruk het opgeraak. Op TV is net free to air kanale beskikbaar en dekodeerder het gevries. Elektriese bekabeling voldoen nie aan statutêre vereistes nie o.a. 220 volt kabels wat met “chocolate blocks” geheg word. Veiligheidsdeur kan nie behoorlik toemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welma L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Welma L
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly. Vriendelike ervaring.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mada R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mada R
Saam met vriende

Wonderlik en pure plaas.

Groot waardering vir die gasvrou en haar gesin, die omgewing en boonop oorvloedige reën!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard.

Goggas in bed. Lawaaierig. Baie onaangename ervaring gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik. Ideaal vir ons kort besoek aan die berg.

Hillbilly Cottages is altyd skoon en gemaklik. Vriendelike gashere verwelkom jou. Ideaal geleë in die hartjie van die Drakensberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Gesin met tieners

Ideaal geleë, skoon en gemaklik.

Die ontvangs by Hillbilly was vriendelik, ons is verwelkom met gemaklike verblyf, 'n groot glimlag en 'n warm vuur. Die plek is in die hartjie van die vallei, na aan al die fasiliteite. Dit is is ideale plek vir 'n lekker naweek weg! O, en hulde verkoop heerlike vars groente op die plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Yvette.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Sharyn W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sharyn W
Saam met vriende

Super staying on a farm, but it should be mentioned in the write-up.

A little problem with leaking due to heavy rains, but it can easily be resolved. But we didn't get the cottage advertised - don't know where that was/is?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billy's Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi Sharyn,
The roof has been repaired and I'm sorry it leaked. We just painted it and that was the first rain since.
The A-frame is next to the swimming pool, as far as I can recall you asked for unit 1 and unit 3.
The A-frame has stairs and sleeps 6.
It was lovely meeting you and I hope you enjoyed your stay otherwise.
Regards,
Hilda.

Hill Billy's Self Catering Accommodation
Henry D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en gerus!

Dit was 'n heerlike, rustige naweek. Baie geniet. Chalet silwerskoon en met alle nodige geriewe. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A convenient and cosy place to stay with very helpful and friendly hosts.

This is a very cosy cottage with all the amenities including a braai and full security fence with lockable gate. There is undercover parking for the car. Lovely garden with trees. The hosts, William and Hilda, were very attentive. They gave us a gas cooker and numerous portable lamps to cope with the load shedding. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane M

Fabulous location and suited our group.

Cottages had so much character with everything we needed and close to many amenities. Hilda and William lovely helpful people. A definite recommendation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianne M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianne M
Saam met vriende

Warm and friendly with spectacular scenery.

The accommodation is warm and comfortable with everything you need and the hosts are most accommodating and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik en fantasties!

Hilda is 'n baie aangename gasvrou en die kothuis is 'n oase. As jy op die stoep sit het jy die mooiste uitsig op die berg, die voëllewe is onbeskryflik: valke, duiwe, suikerbekkies, swaeltjies en die hoep-hoep loop op die stoep voor jou verby. Dit was ongelooflik, gaan beslis weer terugkom en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom van die stadsgewoel. Daar is die heerlikste restaurante om by te eet aan beide kante van die kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en ons het heerlik gebly!

Skoon, pragtig, lieflik, asemrowend. Hilda is so gaaf en vriendelik. Kan dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you, lovely place

We really enjoyed it, a lovely and quiet place! Thanks so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryl C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning little cottages with EVERYTHING you need..

Excellent place to stay. We attended a wedding & could only stay for 1 night. We both loved the place, so scenic & green & cottage is perfect for two. Didn't want to get up the next morning as the bed was so soft & comfy. Clean, very friendly service from Hilda. Very impressed and will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natanya R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanya R

Outstanding!

Amazing, scenic, tranquil ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek S

Excellent facilities, astounding hosts

Warm and cozy in the middle of winter. The hosts was outstanding opening their house for me when I wanted to watch the British Formula 1 GP as I forgot my simcard at home. Their friendliness and concern made me well part of the family. Highly recommended

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, gemaklik en toeganklik. Gaan weer hier bly ...

Skoon, gerieflik, gemaklik en toeganklik. Tot skottelgoedwasser in plek ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe0e59717802801fac28a6bd2e2abfce53fa28e617597187568d6e50340e4e1a382e7b4731de26ab987eff59c93fd7c336a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Weltevreden R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.005492543666 29.45644393781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem