Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Tud Stays

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hill Tud Stays is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige All Saints Court-kompleks in Pietermaritzburg. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met gemaklike stoele, 'n rusbank, TV, bordspeletjies en gratis WiFi. Die slaapkamers en leefarea het afstandbeheerde plafonwaaiers.

Veilige parkeerplek met toegangsbeheer en sekuriteitskameras is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is naby 'n rits besienswaardighede, geriefswinkels en die Pietermaritzburg Lughawe, wat sowat 8 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Hill Tud Stays sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Hill Tud Stays
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amandla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hill Tud Stays het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02574e15a46158491c0481f58456645c62720ecd66e2e3f7911f9096f3bfb0a35c44a04879d03586761c2ed064d23901305c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 53 Roberts Road Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5988863 30.3649662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem