LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillary Guest Cottage | LekkeSlaap
+23

Hillary Guest Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkiestraat 17, Constantia-Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hillary Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinkothuis op die eienaar se perseel in Constantia-Kloof, Roodepoort. Dié area bied toegang tot kantoorgeboue, winkelsentrums en hoofweë.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n sitarea wat lei na 'n stoep met 'n sambreel, tuinmeubels en 'n draagbare braai. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die slaapkamer met 2 enkelbeddens en plek waar jy jou skootrekenaar kan gebruik.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolf. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis is ruim, sonnig en geskik vir 2 volwassenes. Daar is ook 'n lugmatras vir kinders onder 12, jaar en 'n babakot is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens is opsioneel. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Komplimentêre bottel water, tee, koffie en beskuit word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Hillary Guest Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Hillary Guest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wilkiestraat 17, Constantia-Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Hillary Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkiestraat 17, Constantia-Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAPTFU2qu2Kvp5QixwpeJniRB3clFhFHvVzimcJ1GnUxaGAZgMp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 Wilkie Street Constantia Kloof 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.144866465034 27.910931814441
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!