Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillbilly Farm

The Roost
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n dubbel- en stapelbed. Dit deel gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n kombuisie met die Bunker-eenheid. Daar is 2 buitestorte, toilette en wasbakke. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en gasstoof toegerus. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Verder is daar 'n buite-eetarea en braaigeriewe wat 'n draagbare braai en die gemeenskaplike braaiput insluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Verekombers
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders onder 4 jaar oud word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Bunker
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 6 gaste en het 3 stapelbeddens. Dit deel gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n kombuisie met die Roost-eenheid. Daar is 2 buitestorte, toilette en wasbakke. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en gasstoof toegerus. Die eenheid het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
3 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders onder 4 jaar oud word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cow Shed
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Cowshed is op die koeiweiveld. Dit is geskik vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, stapelbed en 'n bank. Die badkamer en kombuis is sowat 5 m van mekaar af en het trappe. Die badkamer het 'n stort met 'n gasgeiser, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie en gasstoof in die kombuis. Verder is daar 'n houtvuurwarmbad en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders onder 4 jaar oud word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R43 en Wolwekloof-weg, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b12f0d47755f0ad63d425f0a4288aff3678364cf0a961d18d2689b14e62571c0b91c6f6cf567000cb345ce27906f81a1d04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 Corner of R43 and Wolwekloof Road Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.42458700487 19.263668060303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem