Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillingdale on Alexandra

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Hillingdale on Alexandra
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Izel W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel W
Saam met vriende

Skoon, mooi, netjies en alles wat jy nodig het.

Baie vriendelike eienaar. Blyplek pynlik skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and comfortable.

We had a very comfortable stay, really very gracious hosts. We enjoyed the tranquility of the beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie goeie diens ontvang.

Hillingdale kothuis is 'n ideale vakansieplekkie in die suidelike voorstede van Kaapstad. Dit is selfs mooier as die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie rustig. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia R
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs. Eienaar was baie hulpvaardig. Skoon en netjies.

Die diens was baie goed. Alles wat mens nodig het. Gas verwarmer help met koue. Kan dalk net komberse aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy accommodation.

All you need is in the studio. Value for money and friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 Nagte oorgebly saam met my man, om by ons dogter te kuier.

Baie netjiese plek met 'n pragtige tuin en groentetuin. Ons gasheer het ons verwelkom en alles verduidelik, alles was mooi in plek. Heerlike koffie, beskuit en regte melk, het ons oggend opstaan lekker gemaak. Ons sal graag weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Hi Marina,
Thanks so much for choosing to stay with us and hope your daughter's move went well, you were very busy helping her. Hope to see you again.
All the best.
Tess

Hillingdale on Alexandra
Bets S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en baie goeie ligging.

Ek was vir 'n oogoperasie in Wynberg en die ligging van ons blyplek was perfek, baie vriendelike en behulpsame eienaar, dit was super gerieflik ingerig en ons sal definitief weer gebruik maak daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Many thanks Bets, hope to see you again. Although not for more surgery I hope. All the best and hope your eye is doing well. All the best to you both.

Hillingdale on Alexandra
Deirdre V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V
Enkelreisiger

Gem in Wynberg.

Pragtige kamer, lieflike beddegoed met alles wat jy nodig het. Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Many thanks Deidre. Sorry you could spend so little time in the room, but so glad you enjoyed it.

Hillingdale on Alexandra
Margie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf in ruim kothuis.

Aandag aan klein dingetjies wat verblyf aangenamer maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Margie - we always enjoy having guests to stay. Take care

Hillingdale on Alexandra
Hennie Coetzee D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie Coetzee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie en vriendelik ontvangs.

Het welkom gevoel, ligging uitstekend vir ons doel gewees, plek is baie netjies, sal weer daarna toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Hennie - hope you can come back for a bit longer next time. Have a wonderful Easter - TESS

Hillingdale on Alexandra
Elmare Francis S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare Francis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

I love the privacy, the owners were very friendly. The cottage was neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Baie mooi en rustige plek. Baie deftig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Many thanks Riaan, do come back. Hopefully for a little longer next time. All the best. Tess

Hillingdale on Alexandra
Kobie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie S

Heerlike oorbly in Hillingdale.

Ons kan Hillingdale hartlik aanbeveel vir 'n kuier of oorbly. Die eenheid waar ons oorgebly het was soos huis weg van ons eie huis. Tess het 'n fyn oog vir dekor en die daar was alles wat ons nodig gehad het vir selfsorg. En die lieflike privaat patio is 'n moet vir 'n laatmiddag ontspan. Baie dankie Tess vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons het dit baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Kobie. It was lovely to have you to stay and sorry you could only stay for one night, hopefully it will be longer next time. All the best and have a wonderful Christmas and peaceful New Year.

Hillingdale on Alexandra
Rudi H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort kuier maar geen tekorte nie.

Baie aangenaam, gasvrou ook baie aangenaam. Parkering bietjie knap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyne B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightfully furnished garden studio. Very calming and neat, with views into an immaculate garden.

A small terrace for outside eating. Tessa a charming hostess. Excellent access to Kirstenbosch and surrounding mountains via an 2 very straightforward M links.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Lovely to have you to stay. I'm very glad I wasn't invited on the mountain hike, I doubt very much that I would have made it. All the best and come back anytime.

Hillingdale on Alexandra
Susan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woderful hosts and friendly dogs made us feel at home.

We had a 4-night stay at Hillingdale on Alexandra. Such a beautiful place in peaceful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Susan.
Lovely to have had you stay here. Hope all is back to normal after the wedding.
All the best.
Tess

Hillingdale on Alexandra
Johan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim woonstel met al die geriewe.

Die woonstel is baie ruim en dit is sentraal geleë met maklike toegang tot die hoofroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

We had a friendly, warm welcome. The studio apartment and property are lovely and so peaceful. The dogs were friendly too. Thank you for a brilliant stay Tess and Steve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Hi Jon - so happy you enjoyed it. Come back anytime!

Hillingdale on Alexandra
Tersia P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage we stayed in was top class. Very comfortable. Tessa is a very friendly person. Worth every cent.

Our host Tessa was so informative and friendly. She made us feel at home. The cottage was warm, and neat, and everything you need is there. We had privacy and our very own outside patio to relax and braai. We had access to all shops within 5 min of the place. Highly recommend this accommodation to anyone. 6 stars for Tessa. A beautiful garden as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thank you Tersia and Edwin for being such appreciative guests, especially as the weather didn't exactly help to show us up in the best light. You're welcome back anytime.
Warm regards,
Tess

Hillingdale on Alexandra
Jan D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Besigheidsreis

Very comfortable and cosy. Friendly hosts.

Nice dogs too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

Aangenaam.

Enigste probleem vir my was parkering. Alhoewel binne die erf, was die oprit redelik nou en ek moes tussen alreeds met 'n vol parkeerarea u-draai (paar keer vorentoe en agteruit) maak om om te draai om by my plekkie te kom. Moes deur die aand uit en het weereens daardie moeite gehad. Indien ek met 'n groter voertuig (bakkie) gegaan het, sou ek verseker nog meer gesukkel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Hi Cornelia,
I totally understand your difficulties with our narrow driveway and parking area. When there are big cars here, it truly can be tricky doing the three point turns, so sorry about that. We are going to open up our garages to offer more parking to guests and hopefully that will help.
Thank you so much for your review though and please come back to stay with us again.
All the best, Tess.

Hillingdale on Alexandra
Leon L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanende, ruim verblyf in 'n pragtige tuin.

Die akkomodasie is baie naby Kingsbury hospitaal. Die groot erf met baie bome en plante gee 'n gevoel van 'n plaas. Die ateljee eenheid is goed ingerig met 'n besonderse lekker bed en voldoende kombuisgeriewe. Om meer ruimte op die stoepie te skep sou dit dalk wenslik wees om die 2 groot potplante daar te verwyder. Vriendelike gasvrou en gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Comfortable, everything we needed for a short stay. Needs an outside light.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Hi Bridgette,
Thanks so much for that and for pointing out that our outside light isn't working. We'll get onto that straight away, you definitely need an outside light up there.
All the best.
Tess.

Hillingdale on Alexandra
Tamlin G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin G
Gesin met klein kinders

It was very relaxing.

It's exactly what one needs after a long week of work. The pool was a bonus and the home was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much, Tamlin and so glad your little chap enjoyed himself as well! You're welcome back anytime.
Tess

Hillingdale on Alexandra
Liana S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Sal weer teruggaan.

Pragtige plek met als wat mens nodig het. Ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thank you so much Liana - we really look forward to welcoming you back! Take care

Hillingdale on Alexandra
Isabella F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely tranquil spot.

The open plan flatlet had everything we needed for a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M
Gesin met klein kinders

Prentjie mooi!

Tessa was soos altyd baie vriendelik, die gastehuis beskik oor alles wat jy nodig het en aandag word aan fyn detail gegee. Heerlike vars beddegoed, baie lekker stort! Sal beslis weer gaan kuier en aanbeveel vir vriende en familie. Baie dankie Tessa en Steve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and felt like home.

Once again, Tess and her husband were very hospitable and welcomed us back like longtime friends. They are truly heartfelt people. Thank you both.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige omgewing.

Wat 'n lekker naweek tussen die groot bome en heuwels van Wynberg. Tessa was 'n uitstekende gasvrou en het ons gehelp met alles wat ons nodig gehad het, nie dat daar enigiets kortgekom het in die woonstel nie. Ek sal haar plek enige tyd aanbeveel vir iemand wat Kaap toe gaan. Ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thank you so much Kobus, you're welcome back anytime. All the best to you both.

Hillingdale on Alexandra
Pieter V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, peaceful, lovely and a real haven.

I think apart from the lovely apartment, the hosts are wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thank you so much for your review Pieter.
All the best.
Tess

Hillingdale on Alexandra
Johanna R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en vriendelike diens.

Ons het ons eerste aand as getroude paartjie daar bespreek. Die eienaars was vriendelik en het ons bederf met 'n bottel shampanje en sjokolade. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much! It was lovely having you to stay and you were so enthusiastic about seeing everything Cape Town had to offer - hope the rest of your honeymoon was wonderful.
Take care

Hillingdale on Alexandra
Derek H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute home away from home.

Very spacious and comfortable. Set in a secluded garden with a very nice patio area. Excellent beds and linen. Nicely carpeted. Cosy lounge area with full DStv bouquet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Derek and Janet - look forward to having you back with us any time!
All the best
Tess

Hillingdale on Alexandra
Letitia S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely environment.

Tess was an amazing host. The cottage was home away from home and the surrounding very peaceful. Green garden a pleasure for the eye. One of my favourite overnight stays. See you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Letitia - what a lovely review - you know you're welcome back anytime!

Hillingdale on Alexandra
Marianne R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel so tuis.

Ons is hartlik ontvang. Alles is mooi verduidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met vriende

Professional.

Warm welcome on arrival. Rooms were spotless and cozy especially the gas heaters for the cold nights.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Professioneel.

Hartlike verwelkoming met aankoms. Kamers was vlekkeloos en gesellig, veral die gasverwarmers vir die koue aande.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, dankie Tessa.

Sal weer daar oorslaap. Baie goed geleë vir my persoonlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw G
Enkelreisiger

Excellent.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Besigheidsreis

Awesome.

Tess en Steve het dit aangenaam gemaak om weer van hul blyplek gebruik te maak, gasvry vriendelik en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is gerieflik naby aan die plek waar my afspraak was.

Die plek is baie netjies, en die personeel vriendelik en hulpvaardig. Daar is ongelukkig 'n bougainvillea met lang takke wat in die reën en wind die toegang tot die parkering wat aan my toegewys was, bemoeilik het. Die wind het die takke teen my vasgewaai, en die bougainvillea se dorings het my gekrap toe ek uit my motor klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Goeiedag Pieter,

Baie dankie vir u evaluering van ons BnB.

Ek is jammer oor die Bougainvillea. Ek sal my tuinier vra om die een terug te sny sodat toegang tot die parkeerarea onder die Studio woonstel oop is en nie inmeng met gaste terwyl hulle uit hul motors klim nie. Dit moet in die winter baie gewees het en ons sal dit beslis sny.

Ek hoop dat jy terugkom wanneer ons tuis is om u te ontmoet.

Groete,
Tess

Hillingdale on Alexandra
Nadia Y - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will recommend these units.

Lovely host and lovely place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal hierdie eenhede aanbeveel.

Lieflike gasheer en lieflike plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much, Nadia, lovely to have you and hope you find somewhere fabulous for your fiancé to stay.

All the best
Tess

Hillingdale on Alexandra
Patricia F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia F
Gesin met tieners

Well located and contained all we needed.

The property is safe and clean with many extras in the room which made our stay even more enjoyable. The location worked well for us and we enjoyed walking to nearby cafes for breakfast. The grocery store nearby was also very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Patricia, glad it worked well for you, do come back anytime.
All the best,
Tess

Hillingdale on Alexandra
Wallace S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallace S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die tyd was baie lekker en fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Wali. So glad you had a fun time! See you again I hope.
Warm regards
TESS

Hillingdale on Alexandra
Zenda B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kombuisie hoort donkerder blindings om nag straatlig uit te doof.

Net jammer geen wasmasjien en wasgoeddraad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Hi Pieter,
Dankie vir jou terugvoer en ek is net jammer ek was nie daar om jou te help met alles nie. Ek het kennis geneem van jou kommentaar, veral oor die blindings in die kombuis om die straatligte uit te skakel wat ek sal verander om seker te maak dat hulle die kamer behoorlik verduister. Wat die wasgoed betref, moes my huishouders jou daar sekerlik bystaan, want ons het wasgoedfasiliteite en hulle kon maklik jou wasgoed doen en vir jou stryk - ek vra om verskoning daaroor. Moenie hoop dat jy terugkom wanneer ek daar is sodat ek jou behoorlik kan versorg nie.
Groete,
Tess

Hillingdale on Alexandra
Brendan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vey comfortable and homely, value for money.

The accommodation was more than I expected. Real value for money. Recommend this place without hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks very much Brendan - do come back any time.

Hillingdale on Alexandra
Chantel A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel A
Besigheidsreis

Lovely homely apartment.

Welcoming host and lovely setting. I felt very at home and enjoy my stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike woonstel.

Verwelkomende gasheer en 'n lieflike plek. Ek het baie tuis gevoel en my verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much, Chantel, lovely to have hosted you. Please come back anytime.
All the best,
Tess

Hillingdale on Alexandra
Tersia W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia W
Besigheidsreis

Uitstekende gasvryheid, ontspanne atmosfeer en voortreflike netheid!

Ek sal Hillingdale on Alexandra aan enigiemand aanbeveel! Baie vriendelike gasvrou, puik atmosfeer en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas L
Enkelreisiger

I have never seen a caring person like the hostess.

The administration part of this place is so amazing one doesn't struggle at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thank you Lukas. Come back and stay anytime.

Hillingdale on Alexandra
Leonard S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S
Besigheidsreis

Wonderful host and excellent accommodation!

Our host went out of her way to accommodate us and even dropped off the keys at a Charity Golf Day we were playing in! The accommodation was excellent and very clean and tidy! An excellent place to stay in Cape Town!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Hi Leonard,

It was a total pleasure having you to stay with us, and no problem at all dropping off the keys for you. Thank you for a lovely review and I hope you come back and see us again on your next visit to Cape Town.

Warm regards,
Tess

Hillingdale on Alexandra
Ronel S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Besigheidsreis

Tess het die baie spesiaal gemaak, my verblyf was uitstekend.

Ek sal Hillingdale aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Thanks so much Ronel, it was great having you with us even for such a short stay. Please come back anytime, two cars or one it doesn't matter.
All the best
Tess

Hillingdale on Alexandra
Andries K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie lekker.

Die eienares het uit haar pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Dear Andre,
It was such a pleasure to host you, and thank you for being such appreciative guests. We very much hope it won't be the last time you visit us.
Take care
Tess

Hillingdale on Alexandra
Annalise Y - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was een van die mooiste plekkies waarin ons nog gebly het!

Ons het so lekker gebly! Alles was perfek en so gemaklik! 'n Bitter mooie plekkie met die mooiste tuin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Dear Annalise,
Thank you for such a lovely review and we really enjoyed having you with us. Please bring your children with you next time, I'm sure they'd love the pool and garden.
Warm regards,
Tess

Hillingdale on Alexandra
Danie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies met wit linne en waaier! Asook 'n haardroër.

Dit was 'n aangename tyd. Ons is loopafstand van winkels en die apteek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillingdale on Alexandra se terugvoer

Hi Danie,

Thank you for your review and once again i’m So sorry about the gas. From now on I will leave a spare canister so if we’re not there it can be changed. Hopefully you’ll come back and stay again.

Warm regards,
Tess

Hillingdale on Alexandra
Vanaf
R1 235
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 235
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 235
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandraweg 33, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cdda816dba95bd225042486dddddf82d5b808274dbe19769ac7ea986768e0e2d352365f7326796632bf041e33b87c7f07a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 235 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 33 Alexandra Road Wynberg 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000498756319 18.459874139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem