Hillside Farm Bed & Breakfast
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi, vriendelik, behulpsaam.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie, Hennie, ons sien uit vir die volgende kuier.
Kae Yng O - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik, pragtig, klein paradys en idilliese tuiste.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Hello Kae,
Dit was goed om julle as gaste te verwelkom.
Alles van die beste vir julle toekoms.
Gert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale verblyf om paar dae oor te bly.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Dankie, Gert. Ons waardeer dit.
Nadine B - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige blyplek en omgewing en spesiale, gasvrye mense.
Lees meerHillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Thank you Nadine, it was great having you as guest.
Barbara H - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Uitsonderlik.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
It was really lovely meeting you, thank you.
Francois V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, alles wat mens nodig het, hou van die plaasatmosfeer.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Francois, waardeer dit.
Klaus K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing. Gawe en behulpsame gasvrou.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Klaus!
Ed H - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely, chilled experience.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Hello Ed and Linda,
Thank you for your rating.
It was great having you as guests.
Kind regards,
Liz
Sandra P - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornagplekkie tydens troue.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Johan.
Jacqui F - Mrt 2023
Algehele gradering
Most relaxing and enjoyable stay.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Thank you so much, Jacqui.
Silvino D - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense en baie mooi plaas.
Cindy B - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en Rustigheid.
Adine S - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike, mooi plaas met baie spasie na 'n lang rit in die kar.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Hallo Adine,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was 'n plesier en julle was puik gaste.
Baie dankie
Liz
Mercia L - Jun 2022
Algehele gradering
Uitmunthende diens en vriendelike ontvangs.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Baie danois Mercia!
Iris V - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect stay.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Hello Iris,
Thank you for your review, it was lovely meeting you.
Kind regards,
Liz
Nicola F - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik skoon en netjies.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Thank you for your rating.
It was such a pleasure to have you as our guests.
Johan K - Jun 2021
Algehele gradering
Halfpad oorslaap tussen Pretoria en Natal Noordkus.
Julia V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plaas met baie spasie om te stap.
Andrew S - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Dear Andrew,
Thank you so much for taking the time to write a review, we appreciate it. It was great to welcome you the second time, hope you had a lovely holiday.
Kind regards,
Liz
Edgar B - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderful farm-stay bungalow.
Hillside Farm Bed & Breakfast se terugvoer
Dear Edgar,
Thank you so much for the review, we appreciate it.
It was wonderful meeting you and I hope your holiday further on was most enjoyable.
Warm regards,
Liz
Flip V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, stil en uitstekende gasvryheid.
Andrew S - Des 2017
Algehele gradering
Peaceful spot.
Ria V - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtig en rustig ... Groot bederf!
Lees meerJacques P - Mei 2015
Algehele gradering
Rustig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skaapkraalplaas, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga