Hillside Heights 503
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Wessels Road, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R4 240 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hillside Heights 503 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die kosmopolitiese Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die aksie.
Die woonstel is op die vyfde vloer en is bereikbaar via 'n hysbak. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers, en die woonstel is smaakvol versier. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tuimeldroër.
Daar is plek vir 4 persone by die eetkamertafel en die sitkamer het 'n gerieflike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Skuifdeur lei na die balkon met sy lieflike uitsigte oor die omgewing. Gaste is ook welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad en wassery. Daar is 'n kluis in die eenheid, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig.
503 Hillside Heights is stapafstand vanaf winkels. En dit is ook net 'n klein entjie se ry vanaf die middestad, V&A Waterfront, Clifton en Kampsbaai. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 5 Wessels Road, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Hillside Heights 503 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Wessels Road, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang