Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HillsNek Safaris

Lodge
Safari Tent
Vanaf
Vanaf R12 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

HillsNek Safaris bestaan uit 3 individuele, luukse safari-tente wat uit seil gemaak is en op groot houtdekke met panoramiese uitsigte opgerig is. Al 3 tente is met die hoof lodge verbind deur verhewe houtvoetpaaie. Die tente is volledig ingerig met en suite-badkamers en 'n romantiese buitestort. As mens al die seil-vensters oprol kan jy die natuurskoon van die gemak van jou bed of vanuit 'n lekker borrelbad geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Tariewe sluit alle maaltye, drankies en wildritte in.

Huisreëls

Let asb. dat die swembad word soms deur olifante as 'n watergat gebruik en dié gedrag is aangespoor deur die droogte.
HillsNek Safaris kan nie waarborg dat die swembad altyd na gaste se smaak sal wees nie.
Die span probeer die instandhouding so goed moontlik bestuur, maar om 'n swembad te hervul en skoon te maak nadat 'n trop olifante dit besoek het, neem tyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinstent
Vanaf
Vanaf R12 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse gesinstent is 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die kleiner tweede slaapkamer 'n dubbel-opvoubed vir 2 klein kinders het. Die eenheid het 'n skakeldeur en gaste deel 'n badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit alle maaltye, drankies en wildritte in.

Huisreëls

Let asb. dat die swembad word soms deur olifante as 'n watergat gebruik en dié gedrag is aangespoor deur die droogte.
HillsNek Safaris kan nie waarborg dat die swembad altyd na gaste se smaak sal wees nie.
Die span probeer die instandhouding so goed moontlik bestuur, maar om 'n swembad te hervul en skoon te maak nadat 'n trop olifante dit besoek het, neem tyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R12 160
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2 Amakhala Wildreservaat, Greater Addo, 6300, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f47fd303112b656692867af8b8daf479565aa377bec0c1fc2d7fd776e635848a9e2fcb5c2c0b7bde4ee31c4c6cda53556ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 160 per nag, vir 2 mense N2 Amakhala Game Reserve Greater Addo 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 11:00 -33.512576 26.141434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem