LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hilltop Cottage | LekkeSlaap
+25

Hilltop Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Hilltop Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ilze D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful weekend surrounded by nature.

We thoroughly enjoyed our stay at Shepherd's Cottage. The hosts were very welcoming and we had a wonderful walk on the farm. The sky is clear at night and perfect for any stargazer currently trapped in a concrete jungle. We'll definitely visit again!

Willem H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het beplan om Sanipas te doen en het bekostigbare, hondevriendelike verblyf naby Underberg benodig.

Die uitsigte, die plaasgevoel, die baie netjiese en skoon klein herdershut. Ons was aangenaam verras en het heerlik gebly. Die honde was veilig agter ogiesdraad in 'n netjiese tuin. Dit was heerlik om die plaasdiere te beskou vanaf die stoep. Perde, hoenders, skape en beeste. Daar was genoeg hout om die kaggel aan te steek: dit was 'n koue, reënerige, naweek. Die verblyf het al ons verwagtinge oortref en sal graag weer 'n paar dae spandeer, ons kan dit sterk aanbeveel.

Juan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek van die gejaag na 'n rusplek met die pragtigste uitsig van Drakensberge en die saligheid van die plaaslewe.

Was hartlik en vriendelik ontvang. Die woonplek was skoon en netjies en meer as genoeg braaihout tot mens se beskikking! Vars plaaseiers tot jou beskikking om die dag af te skop. Dan weer te kyk na die pragtige Drakensberge (Lesotho) met al die mooi om en voor dit. Dit is regtig elke sent werd gewees en ons sal weer daar kom oorbly met ons 4 furry babies, hulle het die plaaslewe (skape/hoenders/beeste/perde) so geniet. Dankie dat ons so stukkie kon deel van julle elke dag.

Ingrid D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid D
Enkelreisiger

Net die regte plek om alleen weer jou siel te vind.

Na die dood van 'n geliefde het ek vars berglug, stilte vir die siel, skoonheid vir die oog en vrede vir die hart gevind.

Dan P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly had a very pleasant time at the farm!

It was a very relaxing atmosphere, quiet and peaceful and plenty of fresh air that makes one want to just sit and do nothing but admire the views as well as watching the sheep and horses grazing nearby! The river that runs along the border of the farm was spectacular! If you need a break and rest, it's recommended.

Vittorio L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vittorio L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stunning, quiet gem.

My lady and I were at the end of our honeymoon and decided on impulse to go to Underberg from Umhlanga. We chose the venue primarily because it has a king-size bed. What we couldn't have known when we booked was the breathtaking view that would greet us. The owner of Farraway Farm, Stephen, is right when he said, "It's hard to read here. The mountains demand to be looked at." With it's spot on a hill there is a vast and unimpeded view of the flat plain showing open grazing fields, a swimming dam and mountains in the distance fit for any Lord of The Rings reenactment. There is a swing chair that allows you a comfy spot from which to take all this in. The silence of this place is all encompassing. Serene would be the right word. As an unexpected treat, it snowed the night we were there and we awoke to white capped mountains marking the Lesotho border. Awesome. You don't need a 4X4 to get there but be prepared for a 20+ minute dirt road drive to get there.

Leoni V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V
Saam met vriende

Ongelooflike mooi plek met 'n uitsig vir dae.

Baie rustig en lekker. Baie netjies en skoon. Alles was perfek. Huisie was silwerskoon toe ons daar aankom. Kon nie glo hoe mooi die uitsig was nie.

Braam D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Hilltop Cottage is op die rand van 'n redelike groot vallei geleë met die Suidelike Drakensberge in die agtergrond op 'n afstand van +- 5-8 km. Die uitsig is asemrowend, sneeu op van die hoër pieke en 'n bergstroom in die voorgrond wat rustig voort kabbel, die perfekte resep om van 'n besige werksomgewing af weg te kom. Die verblyf is uiters gerieflik, skoon en netjies en die eienaar Stephen gaan uit sy pad uit om jou verblyf gerieflik te maak. 'n Definitiewe moet vir natuur liefhebbers!

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 km op die Bosmansnekpad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5M2RiNzE1LThlYWQtNGQ0YS1iMjNlLTlmNWIyYjdmNmU3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 17 km on Bushman's Nek Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.828498402684 29.327905029058
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!