Hilltop Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek-weg, Farraway Plaas, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 930 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hilltop Cottage is 'n knus selfsorgeenheid wat op Farraway Plaas geleë is en 'n pragtige uitsig op die Drakensberge bied. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of twee paartjies.
Dié eenheid is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor twee en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en toonbank met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n TV met DStv-kanale.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n troeteldiervriendelike tuin wat omhein is. Onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bushman's Nek-weg, Farraway Plaas, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilltop Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek-weg, Farraway Plaas, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal