Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Manor

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leona Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hilltop Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi, stil.

Defnitief 'n juweel van 'n plek, rus vir jou siel met vriendelike diens. Ek beveel definitief aan vir enige reisiger. Stil en pragtig, baie wild om te sien soos jy inry na die woonplek. As jy wil rus, gaan soontoe. Dis 40km van Jeffreysbaai af as jy die dag lus het om strand toe te gaan. Jy word wakker van die gesange van voëltjies in die vallei. Leona gaan absoluut uit haar pad om jou te akkommodeer en loop die ekstra myl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57888bd1f5d1e1d485b693932413693ecae064e499db9647c00095108c905e561089f15fb7133699fd8e35a925515ffd8e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R331 Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.781545792272 24.854892064128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem