Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Manor

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hilltop Manor is op 'n wildsplaas tussen Hankey en Patensie geleë en bied knus selfsorg- en oornagverblyf. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n romantiese wegbreek.

Gaste kan tussen 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 gaste of 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste kies. Die selfsorgeenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n koffie- en teeskinkbord en die selfsorgeenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai.

Elke eenheid het 'n lieflike uitsig oor die Gamtoosvallei. Wildritte en etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Hierdie verblyf is net 'n entjie se ry vanaf lieflike strande en gewilde gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hilltop Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leona Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hilltop Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57888bd1f5d1e1d485b693932413693ecae064e499db9647c00095108c905e561089f15fb7133699fd8e35a925515ffd8e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R331 Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.781545792272 24.854892064128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem