Hip on Hof
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Hofmeyer Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hip on Hof is 'n bekoorlike Victoriaanse huis wat in Tuine geleë is en 'n uitsig op Tafelberg en Leeukop het. Dit bied luukse, ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek wat stapafstand vanaf De Waalpark, restaurante en winkels is.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die 2 leefareas sluit 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV in.
Die huis lei na 'n stoep met buitesitplek. 'n Batterypak en ligte is tydens beurtkrag beskikbaar. Gratis WiFi en parkeerplek is op die straat beskikbaar.
Ligging
- 49 Hofmeyer Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Hofmeyer Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang