Hippo Farm Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hippo-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
- Vanaf R850 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hippo Farm Apartment is op 'n plaas naby Gobabis op die C22 op pad na Grootfontein en Harnas Leeuplaas geleë
en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep. Dis die ideale oornagverblyf.
Dié woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar is privaat en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het gemaklike stoele en WiFi is beskikbaar.
Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hippo-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
- Gaste dink Hippo Farm Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hippo-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke