Hoek Huis
8 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Oester Steet, Strandfontein, West Coast, 8149, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hoek Huis is 'n selfsorg-vakansiehuis in Strandfontein aan die pragtige Weskus, ongeveer 354 km noordwes van Kaapstad. Hierdie huis bied lieflike see-uitsigte en is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die derde met 2 driekwartbeddens.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, lugbraaier, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Skuifdeure lei na die buitebraai-area, ideaal vir alfresco-etes. Gaste het ook toegang tot veilige parkering. Die eiendom bied 'n eenvoudige maar gemaklike ruimte om te ontspan en af te skakel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 148
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Oester Steet, Strandfontein, West Coast, 8149, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Oester Steet, Strandfontein, West Coast, 8149, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang