Hoep Hoep Gasteplaas
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoep Hoep Gasteplaas is slegs 5 km buite Heidelberg geleë.
Verblyf is beskikbaar in 4 individueel-toegeruste eenhede genaamd Kiewiet, Kraainer, Hoep Hoep en Houtkapper. Die gasteplaas het slaapplek vir 17.
Kraaines beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Kiewiet het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n kombuisie, sitkamerarea, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die sitkamer het 'n TV met OpenView-kanale. Daar is 'n lapa met braaigeriewe buite beskikbaar.
Die Hoep Hoep-kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n aparte enkelbed buite die slaapkamer. In die leefarea is daar 2 addisionele enkelbeddens. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en sitkamerarea. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe.
Houtkapper is toegerus met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Vlaams
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gaste dink Hoep Hoep Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Gauteng
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng