LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Bellville

Holly Close Loft

3 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Holly Close, Bellville, Cape Town, 7535, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Holly Close Loft is in 'n stil doodloopstraat in die voorstad Bellville geleë en bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf.

Hierdie moderne solderwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n gasstoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met 'n MI TV-boks en gemaklike sitplek. Die woonstel lei na 'n balkon. Braaigeriewe, gratis WiFi en parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.

Holly Close Loft is 800 m vanaf die N1-snelweg, 1.2 km vanaf die R300, 26 km vanaf die Kaapstadse middestad, 1 km vanaf die Sanlam-hoofkantoor en die Metropolitan geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Claudine F
Saam met vriende
5.0
I will surely go again and refer them. So peaceful and private. Thank you for the rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Yonela H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful experience. Very safe and access to transport e-hailing, shops and malls are close.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Tassmin P
Saam met vriende
5.0
Very pleasant. Our stay was honestly amazing. The pictures on the site don't do the place justice; it was much nicer when we got there....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Romano M
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik, sort net Smart TV uit vir sport. Ons het dit gebruik as ons slaapplek vir ons golfweekend en die plek was presies wat ons gesoek het. ...
Sien meer
Mei 2026
Requlle M
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and cosy with love. We stayed for 7 nights due to our home not being ready, but it felt like home and we had a wonderful, warm, co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 11 Holly Close, Bellville, Cape Town, 7535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holly Close Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 3)
Bespreek

11 Holly Close, Bellville, Cape Town, 7535, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05b3b664419f5d626d5852c94d2a9b86626ed0afa3371b7bfe9fc567e379a903729fd9e44c1e0d553005474116bf1ac3a3d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 11 Holly Close Bellville 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.883746909361 18.657562679953