2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Holly Oak Road, Welgevonden Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Holly Oak Bachelor Studio is in Stellenbosch geleë en bied gemaklike akkommodasie vir 'n paartjie of sakereisiger. Die eiendom is binne maklike bereik van winkels, restaurante, aktiwiteite en plaaslike besienswaardighede.
Die ateljee het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is geen TV nie, maar gratis WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en basiese eetgerei.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die eiendom. Die landgoed bied 24-uur-sekuriteit en dit is 'n kort entjie van die park en dam af. Die Stellenbosch-middestad is 10 minute se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 59 Holly Oak Road, Welgevonden Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Holly Oak Bachelor Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Holly Oak Road, Welgevonden Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang