Lovely Condo

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tatum C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Welcoming experience and very comforting. I absolutely loved my stay! Beverley and Andre are incredibly welcoming, and as a woman alone, I felt very safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Gemaklik en rustig. Baie lekker gebly, en baie vriendelike hondjies was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daryl W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderful. Wonderful and orderly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pleasant and convenient. Highly recommended. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luise B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Netjies, vriendelik en modern. Ons het lekker gebly. Was net vir een nag. Ons het laat aangekom en moes vroeg vertrek lughawe toe, maar alles het goed verloop. En daar was geen probleme oor ons laat ingekom en vroeg moes gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem M
1 nag
5.0
Nov 2023

Place and the owners are really friendly. Yes, I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rex V
1 nag
5.0
Mei 2023

Als goed. Als goed en goeie diens. Sal verseker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Lovely Condo
Baie dankie Rex. Jy is enige tyd weer welkom.

Theunis M
1 nag
5.0
Mrt 2023

'n Baie lekker nagrus in 'n rustige buurt met 'n wonderlike uitsig. Dit was 'n wonderlike, rustige kuiertjie. Die spesifieke aandag aan hoe om load shedding te hanteer was 'n wonderlike detail. Baie dankie. O ja, die beste deel; oulike, vriendelike, en soet kewoefs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag
4.8
Nov 2023

Excellent. Friendly hostess and a beautiful and neat room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Torquay Close, Parklands, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3414165ea0d2bfd13d962592271cea1c55c1f4e3f6055bea58fb18b1f07b93d006d3e9d7bf117148c363c0abad5f6f4ad6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 30 Torquay Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.808517287096 18.502326220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang