4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 30 Torquay Close, Parklands, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lovely Condo is 'n selfsorghuis in Parklands aan die Weskus van Kaapstad, wat slaapplek aan 4 gaste bied.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met 'n Android-boks vir stroomdienste in die leefarea. Die leefarea het 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind.
Gaste het toegang tot gratis WiFi (selfs tydens loadshedding), veilige parkeerplek en 'n groot balkon met 'n uitsig op Tafelberg.
Die huis is 3 km van die see af en in 'n baie sentraal en veilige area geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 30 Torquay Close, Parklands, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Lovely Condo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Torquay Close, Parklands, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang