Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Comforts

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Libby Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Home Comforts
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Colleen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B

It was a perfect stay.

Libby was so friendly and welcoming. Everything was lovely, it was a perfect stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Dit was awesome.

Die plek is baie netjies. Dit wat jy op die fotos sien, is wat jy kry. Lekker outydse charme. Ongelooflik rustig en veilig, met sy eie agtererf met braaiers. Die beste gasheer wat mens kan vra vir. Niks is te veel gevra nie. Ek sal hierdie plek enige dag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina O
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf naby WPCC.

Gerieflik naby aan WPCC vir CPL-toernooi. Ons is die geleentheid gebied om later uit te klok, aangesien my seun se laaste wedstryd eers laatmiddag was. Sal beslis weer bespreek as ons hokkietoernooie daar het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Budock-straat 21, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025a283c0afe1e645f58f03883ec21c141fc28dd0135ef94ded3f0923116ce0778b3262b2106a8626049fd3123ccc725e18b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 21 Budock Street Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 12:00 -33.980464500761 18.480653586508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem