LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home from Home | LekkeSlaap
+19

Home from Home

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Alan Paton-weg 188, Bulwer, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is.

Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie eenders en het elkeen 1 koningingrootte-bed.

Veilige parkeerplek word voorsien. Ongelukkig word troeteldiere nie op die perseel toegelaat nie, siende dat die eienaars hul eie troeteldiere op die perseel het.

Die perseel is net 1 km vanaf Davenport Square en Glenwood se naglewe. Durban het verskeie restaurante, strande, winkelsentrums, museum en galerye. Daar is ook verskeie besienswaardighede, soos uShaka Marine World en Fitzsimons Snake Park.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 30 resensies vir Home from Home
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Alan Paton-weg 188, Bulwer, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Home from Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Alan Paton-weg 188, Bulwer, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmJYpRys6oMLh6i4qK3WzEpQKZOnDcOjGyhEux4egJt0Y6e7rss?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 188 Alan Paton Road Bulwer 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.862054313201 30.99314784418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!