Home Suite Hotels Rosebank
Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Oxford-weg en Bristol-weg, nommer 50, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
Vanaf
R2 550R1 785 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Home Suite Hotels Rosebank is 'n boetiekhotel in Rosebank, Johannesburg wat ideaal is vir oordeelkundige reisigers. Dié hotel is 1,1 km van Rosebank se Gautrainstasie af en bied toegang tot die area se winkels, eetplekke en sakegeriewe.
Verblyf word in 25 kamers en 2 woonstelle gebied. Elke kamer is smaakvol versier en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook lugversorging, 'n kombuis met 'n yskas, stoof en oond, sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Die swembaddek bied 'n uitsig oor die bome en die hotel het 'n koffiewinkel met 'n seisoenale spyskaart. Die spyskaart maak voorsiening vir verskillende dieetvoorkeure. Daar is ook geriewe waar gaste op die perseel kan vergader. Die vergaderkamer het plek vir 16 afgevaardigdes en bied toegang tot 'n privaat balkon.
Ontspan by die swembad of verken die buurt.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Home Suite
Hotels
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoek van Oxford-weg en Bristol-weg, nommer 50, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Home Suite Hotels Rosebank het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Oxford-weg en Bristol-weg, nommer 50, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng