Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Suite Hotels Sea Point

The Home Standard
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardsuite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hier is ook 'n sitarea met 'n TV wat Netflix het. Elke suite is toegerus met lugversorging, 'n kluis, haardroër en WiFi. Hierdie suite is 27 m² groot en bied 'n uitsig op die berg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi.
- Besoekers word slegs tot 23:00 in die kamers toegelaat. Na 23:00 sal 'n enkeltarief by jou rekening gevoeg word volgens die aantal besoekers in die eenheid.
- Eie alkoholiese verversings word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Home Standard - See-uitsig
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardsuite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hier is ook 'n sitarea met 'n TV wat Netflix het. Elke suite is toegerus met lugversorging, 'n kluis, strykyster en WiFi. Die suite is 27 m² groot en bied 'n uitsig oor die see en op die berg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi.
- Besoekers word slegs tot 23:00 in die kamers toegelaat. Na 23:00 sal 'n enkeltarief by jou rekening gevoeg word volgens die aantal besoekers in die eenheid.
- Eie alkoholiese verversings word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Home Superior
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Superior-suite is ideaal om te deel of vir enkelreisigers. Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hier is ook 'n sitarea met 'n TV wat Netflix het. Elke suite het lugversorging, 'n kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi. Die suite is 36 m² groot en front na die berg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi.
- Besoekers word slegs tot 23:00 in die kamers toegelaat. Na 23:00 sal 'n enkeltarief by jou rekening gevoeg word volgens die aantal besoekers in die eenheid.
- Eie alkoholiese verversings word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Home Superior - See-uitsig
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Superior-suite is ideaal om te deel of vir enkelreisigers. Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hier is ook 'n sitarea met 'n TV wat Netflix het. Elke suite het lugversorging, 'n kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi. Die suite is 35 m² groot en bied 'n uitsig oor die see en op die berg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi.
- Besoekers word slegs tot 23:00 in die kamers toegelaat. Na 23:00 sal 'n enkeltarief by jou rekening gevoeg word volgens die aantal besoekers in die eenheid.
- Eie alkoholiese verversings word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Home Ultra
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel-styl ultra-kamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Hier is ook 'n sitarea en 'n groterige balkon met sitplek. Die woonstel het lugversorging, 'n TV wat Netflix het, WiFi, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, yskassie en 'n mikrogolf. Hierdie suite is 51 m² groot en front na die see en die berg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi.
- Besoekers word slegs tot 23:00 in die kamers toegelaat. Na 23:00 sal 'n enkeltarief by jou rekening gevoeg word volgens die aantal besoekers in die eenheid.
- Eie alkoholiese verversings word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Home Ultra - See-uitsig
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel-styl ultra-kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Hier is ook 'n aparte sitarea en 'n groterige balkon met sitplek. Die woonstel het lugversorging, 'n TV wat Netflix het, WiFi, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, yskassie en 'n mikrogolf. Die suite is 51 m² groot en bied 'n uitsig oor die see en op die berg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi.
- Besoekers word slegs tot 23:00 in die kamers toegelaat. Na 23:00 sal 'n enkeltarief by jou rekening gevoeg word volgens die aantal besoekers in die eenheid.
- Eie alkoholiese verversings word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2846fa3cfafdb853cc9555d74461de929c3b08389340f65b50aa4727dbddb420b8e18864b233434eb21ef1fabd8b4854ce7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 Main Drive Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.911158259753 18.398104635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem