LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Homeindahills | LekkeSlaap
+20

Homeindahills

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Homeindahills
Netheid
3.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
2.7/5
Waarde vir geld
2.7/5
Nadine N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine N
Gesin met tieners

The view and location is magnificent and convenient. The stairs are very steep, and as the balcony is upstairs we had to go up and down quite a bit.

The house is in two halves, but privacy wasn't an issue and we had full use of the shared balcony. The unit is relatively small but everything you need is available. The bathroom is really small and it isn't ideal that the doors don't close securely and being right at the top of the stairs. It was a problem that there is only one towel rack. For a short stay, the unit is perfect, but self-catering is limited which is easily overcome with the availability of restaurants within walking distance down the road. The uncapped WiFi was a definite plus! Haenertsburg is stunning and worth the visit.

Hanna Smit  - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hanna Smit
Saam met vriende

Verblyf voor 'n troue.

Die foto's laat die plek ruimer lyk, omdat ek onder die illusie verkeer het dat die huis soos op die foto's beskikbaar is in geheel. Maar die huis is in twee verdeel, die trap boontoe is verskriklik steil, daar is ook nie ‘n veilige trapreling nie. Die badkamer is op die boonste dek met die kamers weeskante. Die badkamer is die enigste badkamer en die deure maak nie dig toe nie, wanneer jy uit die badkamer kom, is jy klaar reg op die bopunt van die trap. Dit is ‘n self-catering eenheid, daar was so min koffie en tee en geen melk beskikbaar nie. Die meubels in die sitkamer is onprakties. Dis beknop omdat die sitkamer- en eetkamermeubels alles saam in die vertrek is. Die kombuisie is omtrent ‘n meter by ‘n meter.

Pieter C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, die trap in die eenheid is egter baie steil en kan nogal gevaarlik wees, en dit is ons enigste klagte.

Ons het lekker gebly, die ligging is heerlik en 'n mens kan lekker na die winkels en restaurant stap. Die eenheid is ietwat knap, met 'n baie steil trap wat ongemaklik klim and nogal gevaarlik kan wees. Die toilet se deur kan ook nie op knip gesit word nie. Ons het egter baie lekker gebly.

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare-straat 4, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEqx5ytGjadCpFnlusi5JclTvaC0xEuQqVolTsoWgJE7cHIySa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag, vir 4 mense 3 5 1 4 4 Mare Street Haenertsburg 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.942968060673 29.938548803329
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!