Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homely Haven

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hercules-keeromstraat 5, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Homely Haven is 'n bekoorlike gastehuis in Helderkruin, Roodepoort. Die voorstad is goed bekend as die tuiste van die Walter Sisulu Botaniese Tuin, die stad se beroemdste botaniese tuin. Dit is 'n pragtige plek om die wonder van die natuur in die stad te ervaar.

Die huis bied verblyf in 2 eenhede met 'n badkamer. Die slaapkamer het gemaklike beddens en privaat ingange. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, toiletware, handdoeke en linne. Daar is werkspasies en 'n TV met stroomdienste. Die badkamers het 'n bad en stort.

Daar is gemeenskaplike areas ,met 'n kroeg, braaigeriewe en 'n slim-TV en dit lei na die swembad. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 8. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n kragopwekker en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Gaste wat die omgewing wil verken kan 'n daguitstappie neem na die Kloofendal Natuurreservaat of gaan inkopies doen by die winkelsentrums wat naby die gastehuis is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hercules-keeromstraat 5, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hercules-keeromstraat 5, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b2a34441abba1539a40db1f1ad789762a2f16c91f7df266f2bfb9a32eb0adc536d6354a3d8ee51154c4d58620b1b482fa64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 5 Hercules Close Helderkruin 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.122468854185 27.873406598148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem