Homes of Ace Diamond
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Peerboom-straat 479, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Homes of Ace Diamond is 'n kontemporêre selfsorg-vakansiehuis in Pretoria. Dit is naby winkelsentrums en restaurante en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie oopplan-huis bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n slaaparea, 'n leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed, kaggel en 'n TV met stroomdienste. Die en suite-badkamer het 'n spabad en 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus.
Daar is 'n gemeenskaplike kuier-area buite met braaigeriewe in die tuin, sitplek, 'n TV en pooltafel. Die aparte Lapa het ook gimnasiumgeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
PGW Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Peerboom-straat 479, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Homes of Ace Diamond het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Peerboom-straat 479, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng