Homestead Lake Cottage
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Masefieldstraat 13, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Homestead Lake Cottage bied luukse gastehuisverblyf op die oewer van die Homesteadmeer. Dié gastehuis is sowat 8 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en het maklike toegang tot alle hoofweë.
Verblyf bestaan uit 5 kamers, waarvan 3 kamers dubbelbeddens het en 2 kamers 2 enkelbeddens het. Die gastehuis het slaapplek vir 10 gaste. Elke kamer het perkallinne, 'n lessenaar, TV met plaaslike kanale, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek en braaigeriewe in.
Die gastehuis is ook naby Anderbolt, Jet Park, Apex, Boksburg/Benoni Industriële gebied, ACSA, Glynwood Hospitaal, Linmed Hospitaal, Oosrand Tennisklub, Benoni Meer Gholfklub, Benoni Buiteklub, Oosrand Mall, Lakeside Mall en die Birchwood Hotel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
astrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Masefieldstraat 13, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Homestead Lake Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Farramere Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Masefieldstraat 13, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng