Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honingbosch Secluded Nature Holiday

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Linden Blombos, Honingbosch, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Honingbosch Secluded Nature Holiday bied selfsorgverblyf op 'n plaas met 'n mooi uitsig 17 km van Stilbaai af. Geniet dié ongerepte leefstylplaas wat van die stelsel af is, net 10 km van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met slaapplek vir 5 gaste. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en is in 'n welige omgewing waar gaste gefassineer sal word deur 'n verskeidenheid voëlspesies. Toegang tot hierdie afgesonderde oase is slegs moontlik met 'n SUV of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte, dus is 'n vreedsame ervaring gewaarborg.

Die kothuis het 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, gas-yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die leefarea spog met sitplek en 'n kaggel. Die kothuis word deur sonkrag aangedryf en warm water kom uit 'n gasgeiser. Daar is geen TV of WiFi nie, wat gaste in staat stel om die natuur en mekaar se geselskap te geniet.

Verder is daar 'n dek, sitarea en 2 bomas, een onder die blou lug en 'n ander onder 'n melkhoutboom. Die 'Chimney'-huis buite kan gebruik word vir braai en kuier as die weer sleg is.

Hierdie sprokiesland met groen weivelde is die ideale basis om die bekende Tuinroete en die omliggende area te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Honingbosch Secluded Nature Holiday sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Honingbosch Secluded Nature Holiday
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Linden Blombos, Honingbosch, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Honingbosch Secluded Nature Holiday het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Linden Blombos, Honingbosch, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39a2cc07e95eed1b32c5e970612ffdecabba3cd0f45b4293ff66fa1e5518e77255e77fa0f1f202c78769b6ac22a883593f4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Linden Blombos Honingbosch 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.368533333333 21.274966666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem