Hoog in die Takke
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davel-straat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hoog in die Takke is 'n gerieflike boomhuis in Reitz in die Vrystaat.
Dié versteekte juweel is geskik vir 4 gaste en het 'n oopplan-slaaparea, -leefarea en -eetarea, asook 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed asook 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n etenstafel en gratis WiFi word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Dié boomhuis is ideaal vir paartjies, vriende of sakereisigers. Dit is in die buitewyke van die dorp en het 'n rustige atmosfeer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Davel-straat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gaste dink Hoog in die Takke het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davel-straat 56, Reitz, 9810, Vrystaat