LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 88 Mondeor Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hoogeind Manor is net buite Somerset-Wes geleë met plaaslike strande, winkelsentrums, restaurante en bekende wynlandgoedere net 'n entjie se ry van die gronde af. Hoogeind Manor is die ideale wegbreek vir diegene wat die stadslewe wil agterlaat, maar steeds alle luukse geriewe en nabygeleë winkels en vermaak wil geniet.

Verblyf word in 6 gastekamers in die herehuis gebied en elke kamer het 'n uitsig oor die pragtige tuin, die wingerde, en die beeldskone Valsbaai en op die omliggende berge.

Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit in 'n platskerm-TV met die DStv-gastehuispakket, gratis WiFi internet, 'n yskassie en ook basiese tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eiendom is veilig met afstandbeheerde hekke, elektriese heinings en nagsekuriteit. Skoon, gefiltreerde boorgatwater is in al die eenhede beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Renata K
5.0
Ideale oorslaap geriewe. Lekker atmosfeer, skoon en netjies.
Sep 2026
Pamela H
Saam met vriende
5.0
Will definitely recommend Hoogeind Manor. Thoroughly enjoyed my stay. Location was perfect for my needs. Loved the environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Ulrich W
Saam met vriende
5.0
Travelling with friends on a motorcycle tour. Neat rooms, beautiful grounds. Ideal for a stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Gerrit D
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig en die moeite werd. Dit was verblyf vir besigheid, so het waarde vir geld gehad. Duurder is nie altyd beter nie. Ek wou stilte en 'n donke...
Sien meer
Jul 2026
Patrick E
Besigheidsreis
5.0
Great place. Very comfortable, great people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 88 Mondeor Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoogeind Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

88 Mondeor Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2JjXq6zcFgNboSRTkOokE4XoHNA1utmi3f6AH0SBfPrfB4uN1R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 88 Mondeor Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.119049350669 18.886496193146
Soek in 'n groter streek