Hoopoe Haven Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tracey Or Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Cornell S - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Tlhompho M - Mei 2023
Algehele gradering
It was great and the service was excellent.
De Graaff A - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Seipati T - Nov 2022
Algehele gradering
It was fun.
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Was lekker stil gewees.
Hoopoe Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u gradering, ons waardeer dit baie.
Jacobus G - Jan 2022
Algehele gradering
Was lekker. Tuine en gras het bietjie baie agteruit gegaan.
Manon V - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en gesellig.
Hoopoe Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u gradering, ons waardeer dit opreg. Ons gaste is vir ons soos familie, ons hou daarvan wanneer ons gaste gelukkig en gehulpe is. Dit is vir ons 'n eer om julle hier te he, ons hoop om julle gou weer te sien.
Cameron G - Jul 2020
Algehele gradering
In die bos in die stad.
Natasha K - Jan 2020
Algehele gradering
Value for money - very friendly hosts.
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweede-straat 206B, Chartwell, Johannesburg, 2055, Gauteng