Hoopoeshoek
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 45, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hoopoeshoek is 'n lieflike huis in die kusdorpie Velddrif. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Die rustige agtertuin het 'n braai-area waar gaste kan ontspan en die ongelooflike voëllewe geniet. Voertuie, bote en waentjies kan in die voortuin parkeer word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Waterkantstraat 45, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoopoeshoek het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 45, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom