Hope's Corner
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Manitoka Street, Saldanha Bay, 7394, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hope’s Corner is 'n woonstel in Saldanhabaai, 'n kusdorp aan die Weskus in die Wes-Kaap. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne verblyf naby die see.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n stapelbed vir kinders het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n TV en 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond en 'n mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi. Die eiendom is net 'n kort entjie van die see af, met 'n restaurant om die draai en 'n verskeidenheid wegneemetes in die omgewing.
Die woonstel is goed geskik vir gesinne en bied Xbox 360-bewegingsensorspeletjies en 'n speelgoedkis vol prettige verrassings. Kindervriendelike aktiwiteite binne 'n radius van 25 km sluit in 'n waterspeelpark met glybane en 'n karnavalstyl-pretpark met ritte vir die hele gesin.
Ligging
- 5 Manitoka Street, Saldanha Bay, 7394, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Manitoka Street, Saldanha Bay, 7394, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang