+37
Gastehuis in Renosterhoek

Hops Hollow Country House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Keith L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Country hospitality at its best. The staff and management were extremely friendly and helpful, food was brilliant and rooms were clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Asemrowend. Ongelooflik lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peace of mind. Excellent service, personnel and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Spectacular. Huge thanks to Willie & Vince for arranging a delicious lamb spit for lunch to finish off our African Brew Weekend - followed by lounging in the bar area around the fire pit. Highly recommend when in the area and will most certainly return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya R
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie geniet dalk weer daar gaan draai. My verblyf by Hops Hollow was heerlik! Dit het die hele dag gereën en dit was ysig koud, maar die kaggel wat in die restaurantarea gebrand het, het ’n ongelooflik gesellige atmosfeer geskep. Die kamers was lekker warm met ondervloerse verhitting in die en ’n verwarmer in die badkamer. Dit was perfek vir die koue weer. Ek het ook die beer tasting baie geniet – beslis ’n ervaring wat ek weer sal wil hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Job H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

We’ll definitely be back for another relaxing weekend getaway. We were welcomed by very friendly staff and found our room clean and comfortable. After unpacking, we tried some of their local beers and enjoyed a delicious supper by the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Mens voel dadelik tuis. Baie lekker gebly! Baie lekker gebly! Vriendelike personeel en die oulikste honde wat jou verwelkom! Heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker plek. Wonderlike mense met groot liefde vir diere wat so dieselfde is as ons. Dis 'n baie lekker groep mense en diere️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Goeie waarde. Heerlik gebly en kos was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Lekker kos, ruim, skoon kamer. Die personeel is gaaf, vriendelik en behulpsaam. Die kos is heerlik, en die kamer ruim, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Milestone 22/2, The Long Tom Pass, Rhenosterhoek, 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d15bf00df2eddf9ed19fd4b5e0f2fde5cb6e46ff3d96b407c7103f997ff1796a30636c49d9c2cbff8fd652fdf29080b06fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Milestone 22/2 The Long Tom Pass 1120 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.142598848533 30.616787075796
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang