Horizon Bay 1405
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 225R1 780 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Horizon Bay 1405 is 'n asemrowende en moderne selfsorgwoonstel in die pragtige area van Blouberg.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wynkoeler toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër vir gaste se gerief. Dit lei na 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea met 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan uitstap op die balkon met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is die ideale plek om 'n oggendkoffie of skemerkelkie te geniet terwyl jy die asemrowende see-uitsigte bewonder.
Hierdie verblyf bied veilige parkeerplek in 2 parkeerplekke, en gaste kan die sprankelende swembad geniet.
Die verblyf is naby 'n verskeidenheid restaurante en kroeë, en gaste kan die plaaslike kulinêre toneel en 'n aand uit geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap