LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Gastehuis in Rooihuiskraal

Hornbill Helipad

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Hornbill Helipad is geleë in Rooihuiskraal, 'n rustige voorstad aan die buitewyke van Centurion. Hierdie gastehuis bied selfsorgverblyf 1.4 km vanaf Oriental City Centurion en 7.8 km vanaf Irene Link Winkelsentrum.

Daar is twee pragtige eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en vars linne. Eenheid 1 sluit 'n yskas, koffiemaakstasie en mikrogolfoond in, terwyl Eenheid 2 'n volledig toegeruste kombuis bied.

Die eiendom spog met welige tuine, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar. Bishop Bird Park is 3.6 km vanaf die verblyf, terwyl Groenkloof Natuurreservaat 14.9 km weg is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Le Roux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Hornbill Helipad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c6000fadfdf9a8876412c8b394a9b08f62c8896bc223fd5ab826e76393e30a105fefe392af3e9602287b1e2b58956cc138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 124a Hornbill Avenue Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.890795611016 28.155590087662