Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

Eksklusiewe Suite (Wittebroodsuite)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suites word ook as wittebroodsuites gebruik en het elk 'n koninggrootte-bed, sitplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv-hotelpakket. Die kamers bied toegang tot 'n stoepie met 'n uitsig oor die woud.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die Legends Restaurant is tussen 09:00 en 19:00 elke dag oop.
Die Legends Restaurant is 'n steak-restaurant en bedien ongelukkig nie kosher, halaal, vegan of vegetariese maaltye nie. Al die aandetebestelling moet saans voor 19:30 geplaas word. Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Al die kamers is rookvry en gaste moet asb. hierdie reël respekteer. Daar is 'n klein sitarea met 'n bankie en 'n asbakkie buite elke kamer waar gaste kan rook.

Kampeer bepalings en voorwaardes:
- Aanspreeklikheid: Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir ongelukke aan karavane of die verlies van of skade aan enige van gaste se persoonlike eiendom nie. Indien gaste hul persoonlike besittings agterlaat, sal die instansie hul bes doen om dit aan gaste terug te besorg, maar dit in nie die instansie se verantwoordelikheid nie. Die eienaars behou die reg voor om gaste kan nie die park se reëls nakom nie uit te sit sonder enige terugbetaling.
- Troeteldiere: Let dat daar 7 honde op die perseel woon. Hulle is werkshonde. Hulle is dus vriendelik, maar gaste moet asb. seker maak kinders is onder toesig wanneer hulle die honde vryf. Die instansie verwelkom goedgemanierde honde, maar hulle behou ook die reg voor om ekstra kostes te hef vir enige skoonmaakdiens of herstelkoste wat vanweë gaste se diere genoodsaak word. Slegs sekere honderasse word toegelaat en die instansie kan hieroor gekontak word.
- Kindertoesig: Kinders moet te alle tye onder toesig wees wanneer hulle die toiletgeriewe gebruik. Wees asb. bewus van jou kind en wat hy/sy doen.
- Geraas: Neem asb. ander gaste in af en beperk die geblaf van jou diere tot 'n minimum, veral na 21:00. Musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
- Besoekers: Kampeerder is welkom om besoekers te hê, maar hulle moet eers by ontvangs aanmeld en 'n besoekersfooi betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk slaapplek vir 3 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kamers het elk 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Elke kamer het 'n TV met 'n DStv-hotelpakket en bied toegang tot 'n stoepie wat 'n uitsig oor die woud het.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die Legends Restaurant is tussen 09:00 en 19:00 elke dag oop.
Die Legends Restaurant is 'n steak-restaurant en bedien ongelukkig nie kosher, halaal, vegan of vegetariese maaltye nie. Al die aandetebestelling moet saans voor 19:30 geplaas word. Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Al die kamers is rookvry en gaste moet asb. hierdie reël respekteer. Daar is 'n klein sitarea met 'n bankie en 'n asbakkie buite elke kamer waar gaste kan rook.

Kampeer bepalings en voorwaardes:
- Aanspreeklikheid: Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir ongelukke aan karavane of die verlies van of skade aan enige van gaste se persoonlike eiendom nie. Indien gaste hul persoonlike besittings agterlaat, sal die instansie hul bes doen om dit aan gaste terug te besorg, maar dit in nie die instansie se verantwoordelikheid nie. Die eienaars behou die reg voor om gaste kan nie die park se reëls nakom nie uit te sit sonder enige terugbetaling.
- Troeteldiere: Let dat daar 7 honde op die perseel woon. Hulle is werkshonde. Hulle is dus vriendelik, maar gaste moet asb. seker maak kinders is onder toesig wanneer hulle die honde vryf. Die instansie verwelkom goedgemanierde honde, maar hulle behou ook die reg voor om ekstra kostes te hef vir enige skoonmaakdiens of herstelkoste wat vanweë gaste se diere genoodsaak word. Slegs sekere honderasse word toegelaat en die instansie kan hieroor gekontak word.
- Kindertoesig: Kinders moet te alle tye onder toesig wees wanneer hulle die toiletgeriewe gebruik. Wees asb. bewus van jou kind en wat hy/sy doen.
- Geraas: Neem asb. ander gaste in af en beperk die geblaf van jou diere tot 'n minimum, veral na 21:00. Musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
- Besoekers: Kampeerder is welkom om besoekers te hê, maar hulle moet eers by ontvangs aanmeld en 'n besoekersfooi betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met 'n DStv-hotelpakket en bied toegang tot 'n stoepie met 'n uitsig oor die woud.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die Legends Restaurant is tussen 09:00 en 19:00 elke dag oop.
Die Legends Restaurant is 'n steak-restaurant en bedien ongelukkig nie kosher, halaal, vegan of vegetariese maaltye nie. Al die aandetebestelling moet saans voor 19:30 geplaas word. Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Al die kamers is rookvry en gaste moet asb. hierdie reël respekteer. Daar is 'n klein sitarea met 'n bankie en 'n asbakkie buite elke kamer waar gaste kan rook.

Kampeer bepalings en voorwaardes:
- Aanspreeklikheid: Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir ongelukke aan karavane of die verlies van of skade aan enige van gaste se persoonlike eiendom nie. Indien gaste hul persoonlike besittings agterlaat, sal die instansie hul bes doen om dit aan gaste terug te besorg, maar dit in nie die instansie se verantwoordelikheid nie. Die eienaars behou die reg voor om gaste kan nie die park se reëls nakom nie uit te sit sonder enige terugbetaling.
- Troeteldiere: Let dat daar 7 honde op die perseel woon. Hulle is werkshonde. Hulle is dus vriendelik, maar gaste moet asb. seker maak kinders is onder toesig wanneer hulle die honde vryf. Die instansie verwelkom goedgemanierde honde, maar hulle behou ook die reg voor om ekstra kostes te hef vir enige skoonmaakdiens of herstelkoste wat vanweë gaste se diere genoodsaak word. Slegs sekere honderasse word toegelaat en die instansie kan hieroor gekontak word.
- Kindertoesig: Kinders moet te alle tye onder toesig wees wanneer hulle die toiletgeriewe gebruik. Wees asb. bewus van jou kind en wat hy/sy doen.
- Geraas: Neem asb. ander gaste in af en beperk die geblaf van jou diere tot 'n minimum, veral na 21:00. Musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
- Besoekers: Kampeerder is welkom om besoekers te hê, maar hulle moet eers by ontvangs aanmeld en 'n besoekersfooi betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R4 800
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 verdiepings en asemrowende uitsigte oor die oord, swembaddens, rivier en berge. Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers met 2 en suite-badkamers, 1 gedeelde badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens, die een het 'n driekwartbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die kothuis het lugversorging en spesiale komberse vir die winter. Dit kan vir 'n groep bespreek word of saam met die res van die lodge vir groter groepe. Dit word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Legends Restaurant is tussen 09:00 en 19:00 elke dag oop.
Die Legends Restaurant is 'n steak-restaurant en bedien ongelukkig nie kosher, halaal, vegan of vegetariese maaltye nie. Al die aandetebestelling moet saans voor 19:30 geplaas word. Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Al die kamers is rookvry en gaste moet asb. hierdie reël respekteer. Daar is 'n klein sitarea met 'n bankie en 'n asbakkie buite elke kamer waar gaste kan rook.

Kampeer bepalings en voorwaardes:
- Aanspreeklikheid: Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir ongelukke aan karavane of die verlies van of skade aan enige van gaste se persoonlike eiendom nie. Indien gaste hul persoonlike besittings agterlaat, sal die instansie hul bes doen om dit aan gaste terug te besorg, maar dit in nie die instansie se verantwoordelikheid nie. Die eienaars behou die reg voor om gaste kan nie die park se reëls nakom nie uit te sit sonder enige terugbetaling.
- Troeteldiere: Let dat daar 7 honde op die perseel woon. Hulle is werkshonde. Hulle is dus vriendelik, maar gaste moet asb. seker maak kinders is onder toesig wanneer hulle die honde vryf. Die instansie verwelkom goedgemanierde honde, maar hulle behou ook die reg voor om ekstra kostes te hef vir enige skoonmaakdiens of herstelkoste wat vanweë gaste se diere genoodsaak word. Slegs sekere honderasse word toegelaat en die instansie kan hieroor gekontak word.
- Kindertoesig: Kinders moet te alle tye onder toesig wees wanneer hulle die toiletgeriewe gebruik. Wees asb. bewus van jou kind en wat hy/sy doen.
- Geraas: Neem asb. ander gaste in af en beperk die geblaf van jou diere tot 'n minimum, veral na 21:00. Musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
- Besoekers: Kampeerder is welkom om besoekers te hê, maar hulle moet eers by ontvangs aanmeld en 'n besoekersfooi betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 506 Afde;omg 96 Zeekoeihoek, H/v R24 Rustenburg-weg en rR563 Hekpoort-weg, Magaliesberg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c3fd609f0831e05bbf134541659d0abb6ced9d07cd590da8b3f3d17c3a28994486ac40fabbcbd5c27f1de8bf8d584559bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 84 5 1 4 Farm 506 Portion 96 Zeekoeihoek Cnr of R24 Rustenburg Road and R563 Hekpoort Road 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.971872054601 27.537805438042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem