Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Eksklusiewe Suite (Wittebroodsuite)
B&B
Luukse Gesinskamer
B&B
Gesinskamer
B&B
Selfsorgkothuis
Selfsorg
Huisreëls

Die Legends Restaurant is tussen 09:00 en 19:00 elke dag oop.
Die Legends Restaurant is 'n steak-restaurant en bedien ongelukkig nie kosher, halaal, vegan of vegetariese maaltye nie. Al die aandetebestelling moet saans voor 19:30 geplaas word. Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Al die kamers is rookvry en gaste moet asb. hierdie reël respekteer. Daar is 'n klein sitarea met 'n bankie en 'n asbakkie buite elke kamer waar gaste kan rook.

Kampeer bepalings en voorwaardes:
- Aanspreeklikheid: Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir ongelukke aan karavane of die verlies van of skade aan enige van gaste se persoonlike eiendom nie. Indien gaste hul persoonlike besittings agterlaat, sal die instansie hul bes doen om dit aan gaste terug te besorg, maar dit in nie die instansie se verantwoordelikheid nie. Die eienaars behou die reg voor om gaste kan nie die park se reëls nakom nie uit te sit sonder enige terugbetaling.
- Troeteldiere: Let dat daar 7 honde op die perseel woon. Hulle is werkshonde. Hulle is dus vriendelik, maar gaste moet asb. seker maak kinders is onder toesig wanneer hulle die honde vryf. Die instansie verwelkom goedgemanierde honde, maar hulle behou ook die reg voor om ekstra kostes te hef vir enige skoonmaakdiens of herstelkoste wat vanweë gaste se diere genoodsaak word. Slegs sekere honderasse word toegelaat en die instansie kan hieroor gekontak word.
- Kindertoesig: Kinders moet te alle tye onder toesig wees wanneer hulle die toiletgeriewe gebruik. Wees asb. bewus van jou kind en wat hy/sy doen.
- Geraas: Neem asb. ander gaste in af en beperk die geblaf van jou diere tot 'n minimum, veral na 21:00. Musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
- Besoekers: Kampeerder is welkom om besoekers te hê, maar hulle moet eers by ontvangs aanmeld en 'n besoekersfooi betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 506 Afde;omg 96 Zeekoeihoek, H/v R24 Rustenburg-weg en rR563 Hekpoort-weg, Magaliesberg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c3fd609f0831e05bbf134541659d0abb6ced9d07cd590da8b3f3d17c3a28994486ac40fabbcbd5c27f1de8bf8d584559bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 84 5 1 4 Farm 506 Portion 96 Zeekoeihoek Cnr of R24 Rustenburg Road and R563 Hekpoort Road 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.971872054601 27.537805438042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem