Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill's Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Manda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hornbill's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dirk U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Gesin met tieners

Skoon, ruim, gasvry, aangenaam.

Ons gesin het baie lekker gebly in Hornbill's Nest. Die uitsig is puik en Chintsa-Oos is voorwaar 'n wonderlike vakansiebestemming. Die huis was ruim, skoon en goed uitgelê vir 'n gesinsvakansie. Ons gasheer is uitstaande en ongelooflik toeganklik. Ons ervaring is dat hulle baie omgee vir hul gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill's Nest se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer en hoop ons sien julle gou weer.

Hornbill's Nest
Nic M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic M
Saam met vriende

Ontspanne atmosfeer in 'n rustige omgewing.

Heerlik gebly in Hornbill's Nest. Die huis is baie goed uitgelê omrede beide dekke buitekant as alternatief kan dien in ongunstige en winderige weerstoestande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill's Nest se terugvoer

Nic,

Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Ek probeer my beste vir die gaste te doen. Bly julle het die vakansie geniet.

Hornbill's Nest
Lindi L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Vriendelike gemeenskap naby die see omring met bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill's Nest se terugvoer

Lindie, baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.

Hornbill's Nest
Schalk W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk W

We had a nice stay there.

It was a pleasure to stay there, the view is beautiful, the accommodation perfect and the hospitality very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill's Nest se terugvoer

Thank you for your good feedback. Hope to see you again.

Hornbill's Nest
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heron Loop 563, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d81b10484fe6fa42284ee0a3e9b824cd883fe5af65f9b3f8a4b27d63304a27dee7e580e2b9d8d7d03e84f21c31bb27b919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 563 Heron Loop Chintsa 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.821639104979 28.111968622615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem