Hotel @ Hatfield Apartments
- Kapasiteit: 126 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hillstraat 260, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hotel @ Hatfield Apartments bied selfsorgverblyf in Arcadia en is 1,8 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 2,3 km vanaf die Uniegebou en 3,2 km vanaf die Pretoria Kunsvereniging. Loftus Versfeld Stadion is 15 minute se stap van die hotel af.
Verblyf word in eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en oopplan-ateljeewoonstelle met lugversorging gebied. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n kombuisie en leefarea, asook 'n balkon met 'n uitsig oor die stad.
Die hotel is goed geleë en het 'n terras. Daar is privaat parkeerplek en gratis WiFi. Die hotel kan inligting aan gaste oor die omliggende area voorsien.
Arcadia is die ideale verblyf vir gaste wat belangstel in sake, besienswaardighede en museums.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hillstraat 260, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink Hotel @ Hatfield Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 126 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hillstraat 260, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng