+74
Hotel in Morningside

Hotel Cube

Superieur Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
20 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is ook toiletware, seep, 'n klerekas, gratis WiFi, platskerm-TV, en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer word daagliks skoongemaak en het ook 'n klerekas, toiletware, seep, gratis WiFi, 'n platskerm-TV en veilige parkeerplek. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
20 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is ook 'n toiletware, seep, 'n klerekas, gratis WiFi, platskerm-TV, en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is 'n klerekas, toiletware, seep, gratis WiFi, platskerm-TV, en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

186 Innes Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 144 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce30c510438a79c3eafb20452e2dd6c17196d7e23dae729f750781907a1ced76f9580df65d707b8c0d543dd43693f029893d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 186 Innes Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.8245169 31.019959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang