LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Houghton Hues | LekkeSlaap
+52

Houghton Hues

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houghtonweg 14, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Houghton Hues is in Bakoven, Kaapstad geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers en die kothuis het 1 slaapkamer. Daar is slaapplek vir 6 gaste in totaal. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het genoeg sitplek en gaste kan saam etes geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Houghton Hues sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Houghtonweg 14, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houghtonweg 14, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAAvV0OuYuBSE5qP03qfAyeAQUlsmHT5uCctd5UXMjAILYohNmd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 14 Houghton Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9609562 18.3754261
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!