Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House @ A'Damsview

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 551

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir House @ A'Damsview
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Stephen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen C
Gesin met tieners

Rustig!

Heerlik! Dit was 'n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delport P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delport P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklik vinnig in en uit!

Baie netjies en ruim. Lekker groot leef area. Lekker braai geriewe. Kamers is ruim en skoon. Veilig om motor in die garage te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Lots of space, secure and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanelie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie P
Gesin met tieners

Dankie dat julle ons op baie kort kennisgewing geakkommodeer het.

Ruim leef- en kuierarea. Julle kan dalk net vinnige instruksies vir die wasmasjien opplak. Ons klere het per abuis nat geword in ons voertuig en moes toe noodwendig die wasmasjien gebruik wat vir ons bietjie vreemd was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

House @ A'Damsview se naam is totaal misleidend. Die huis is in geheel weg van die dam en daar is geen dam view soos wat deur die naam te kenne gegee word nie. Die huis self is swak gebou. Die houtdek aan die noordekant hou wesenlike gevaar in. Die bad is los en ook gevaarlik. Ek was nie lus om die stort te gebruik nie. Die aircon in die hoofslaapkamer klink soos 'n Lister-engin. Die kombuiskaste se deure se edging kom af. Ten minste was die binnebraai skoon. Die garage kan nie sluit nie. Ek moes 'n voertuig vol waardevolle bagasie en besittings daarin parkeer. Daar is 'n horde kaste in die kombuis, almal basies leeg. Ons moes 'n stoofpan gebruik vir die vleis wat gebraai was, want daar is nie 'n bak beskikbaar om die vleis nie. Hierdie is geen waarde vir geld nie. Nooit weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle A
Gesin met klein kinders

Lekker huis, ligging nie perfek.

Ons het lekker gekuier en gerus by die huis op ons reis op pad huis toe vanaf die Kaap. Die huis is baie netjies, beddens slaap lekker en daar is als wat mens nodig het. Die huis het wel geen uitsig op die dam nie (as dit 'n faktor is) en dit voel bietjie na 'n verwaarloosde buurt waarin die huis geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies. Ideaal vir oornag.

Die fasiliteite was skoon en netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 940
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 940
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduifstraat 5, Gariepdam, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUTmuqg8YsKCv23WMcfC42xLdf2CpIednrDvpsdlU8dlszpr0Rq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 4 mense 7 5 1 4 5 Tortelduif Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.594767974075 25.489162408108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem