House at Pooh Corner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane.

Die gastehuis beskik oor 3 suites wat smaakvol gemeubileer is met ou Kaapse meubels. Alle suites het 'n TV, DVD-speler, ketel, mikrogolf, broodrooster, yskas, verwarmer, strykyster, warm komberse en strandhanddoeke.

Al die linne en handdoeke word voorsien en die suites word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae. Vars blomme, tuisgemaakte lekkernye en 'n glas sjerrie by die kaggel word met aankoms voorsien.

Buitegeriewe sluit braaigeriewe, swembad en 'n aparte speletjies- en braailapa, asook was- en strykdienste op versoek. Daar is 'n organiese groentetuin, bonsai-tuin en beeldhouwerk in die tuin. Die huis word omring deur kronkelpaadjies, 'n boomhuis, klimraam, swaaie en 'n speelhuis.

House at Pooh Corner is slegs 2 km vanaf Noordhoek-strand en 9 km vanaf Vishoek-strand. Die Noordhoek Farm Village het 'n deli, gewilde Food Barn en ander restaurante, geskenkwinkels, kunsgalerye en 'n speelpark vir kinders wat binne stapafstand is. Daar is ook 'n hoë stoel en 'n kot.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House At Pooh Corner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]