House Chardonnay
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jun 2024 tot 23 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chardonnay-straat 6, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 250R2 600 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
House Chardonnay is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in 'n boomryke singel in Somerset-Wes en bied uitsigte oor die Kaapse Skiereiland en Valsbaai. Dit is naby die N2 en R44 en bied gerieflike toegang tot wynplase in die area. Daar is 'n rits winkels en winkelsentrums binne 'n 5 km-radius. Die huis is 10 km van die strand af.
Die huis is geskik vir tot 7 gaste en 1 kind en het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 'n TV-kamer en sitarea, en 2 buitekuierareas.
Die hoofslaapkamer is bo en dit is 'n oopplan-ateljee. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n futon-dubbelbed vir 1 volwasenne of 2 kinders, 'n TV en oop, losstaande bad met 'n dakvenster wat na die see front. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n studeerkamer, kombuis en leefarea onder. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is ook die studeerkamer en het 'n enkelbed wat vir 1 gas geskik is. Die onderste badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele en 'n Dover-stoof. Stapeldeure lei na die privaat buite-area met sitplek. Die TV-sitarea het sitplek, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n buitetafel, stoele en 'n pizza-oond.
Die tuin is 'n lushof met 'n swembad en 'n houtvuurwarmbad. Die huis bied baie sitplek in die tuin om te sit en ontspan. Die perseel is omhein en het 'n elektriese hek.
Daar is ook sonpanele in die geval van beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chardonnay-straat 6, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink House Chardonnay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chardonnay-straat 6, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom